Finansies & Tegniek - Finansies & Tegniek is 'n finansiële weekblad met gehalte-ontleding van finansiële aangeleenthede en breër kwessies wat die sakewêreld raak.
Finesse - Maandelikse Christelike vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat rubrieke en blik op jongste uitgawe.
Landbou Weekblad - Weeklikse landbouverwante tydskrif. Aanlyn weergawe, bevat artikels en rubrieke ingedeel volgens spesialisering.
ProAgri - Afrikaanse afdeling van tweetalige, tweemaandelikse landbouverwante tydskrif. Aanlyn weergawe, bevat argief van artikels.
Rooi Rose - Maandelikse vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat redakteursbrief.
Sarie - Maandelikse vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat resepteargief, rubrieke en blik op volgende uitgawe.
Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans - TN&A is 'n geakkrediteerde tydskrif en word uitgegee deur die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek, met finansiële steun van die Nederlandse Taalunie.